Buffalo
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 4119 Erdvark Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R1 170 per nag (plek vir 6)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Buffalo is 'n selfsorg-vakansiehuis in Marlothpark. Die eiendom grens die Lionspruit Wildreservaat en is ideaal vir 6 persone op soek na wildkyk-geleenthede naby, of onderweg na die Krugerwildtuin.
Dié volledig gemeubileerde huis beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die eerste 2 kamers het elk 'n koningingrootte-bed en die derde kamer het 'n dubbelbed. Die leefarea het 'n oopplan-uitleg en die goed-toegeruste kombuis het basies toebehore. Elke kamer het lugversorging wat beskikbaar is teen 'n ekstra fooi.
Die leefarea lei na die agtertuin wat 'n ingeboude braai en plonspoel het. Buffalo is 'n kort rit vanaf restaurante, winkels, 'n spa, vulstasie, hardeware- en drankwinkel in die dorp.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 48
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 4119 Erdvark Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Buffalo het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 4119 Erdvark Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang