Buffeldoorn Gasteplaas
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R720, Buffeldoorn Farm, Koppies, 9540, Vrystaat
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Buffeldoorn Gasteplaas is tussen pekanneutboorde geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 6 gaste. Dit is net 16 km vanaf Koppies en 20 km vanaf die N1.
Die ruim plaashuis het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Gaste-toilet is ook beskikbaar.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Maaltye kan by die etenstafels geniet word, en gaste kan in die sitkamer voor die TV met sekere DStv-kanale ontspan.
Gaste kan in die plaasdam afkoel en van die onderdak-braaigeriewe gebruik maak. Die plaas bied ook voëlkyk, stap- en fietsroetes vir gaste om te verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sandra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Off the R720, Buffeldoorn Farm, Koppies, 9540, Vrystaat
- Gaste dink Buffeldoorn Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R720, Buffeldoorn Farm, Koppies, 9540, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang