Buffeldoorn Gasteplaas
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R720, Buffeldoorn Farm, Koppies, 9540, Vrystaat
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Buffeldoorn Gasteplaas is tussen die pekanneutboorde geleë en bied gaste gerieflik gemeubileerde selfsorgverblyf vir 6 mense en is net 16 km vanaf Koppies en 20 km van die N1 af.
Die ruim plaashuis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer. Een van die slaapkamers is ingerig met 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en het 'n bad, 'n stort en 'n en suite-toilet, terwyl die derde slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. 'n Gastetoilet is ook beskikbaar.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die etenstafels geniet word, en gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met sekere DStv-kanale.
Gaste kan in die plaasdam afkoel en van die onderdakbraaigeriewe gebruik maak. Die plaas bied ook voëlkyk-, stap- en fietsryroetes vir gaste om te verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sandra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Off the R720, Buffeldoorn Farm, Koppies, 9540, Vrystaat
- Gaste dink Buffeldoorn Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R720, Buffeldoorn Farm, Koppies, 9540, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang