Successfully reported

Buffelsbaai Hoofstrand

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Maria D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Dit was 'n voorreg om daar te bly. Die beste ligging, en die huis is uitstekend ingerig. Alles wat jy nodig het: tot strandstoele, strandhanddoeke, sambrele en wat ook al. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Hemelse aardsbestemming! Onbeskryflike lekker plek met ongekende bederwe! Ons vakansie was 'n bundel vol pret!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leana H
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Fantasties. Beter waarde vir geld sal mens nie kry nie. Pragtige ligging. Huis is modern, skoon, en alles in plek. Alles wat mens nodig het, WiFi ten spyte van loadshedding, gasstoof, inverter vir TV, speelgoed, boeke, strand speelgoed, handdoeke, ens, ens. Ons sal weer en weer wil gaan. Dankie aan die eienaars wat hulle pragtige huis oopstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie H
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Ontspanne, rus, afskakel. Die huis is ruim en gerieflik. Lieflike see-uitisig vanuit die stoepkamer en hoofslaapkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruben B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2022

Gerieflik en baie ontspannend. Ons het die verblyf geniet, dit was veilig asook baie maklik om by die strand uit te kom. Huis was goed toegerus. Die binnehof was baie lekker as die wind, soos by see sleg waai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2021

Baie gemaklike huis met genoeg spasie. As die weer nie lekker is nie kuier mens nog steeds baie lekker in Buffelsbaai hoofstrand. Huis offer baie vir 'n see vakansie, het veral die binne en buite braaigeriewe geniet en die ysmasjien is 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mc L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2020

Excellent. Great holiday. Excellent communication by te website and the owner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2020

A lovely break away with enough space for the extended family. A lovely property with great space and amenities for everyone. We had a wonderful stay. The beach is close enough for the young kids to go and still be supervised from the veranda. The indoor courtyard is a great addition for when the wind comes up late afternoon. The open space and living area was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Charlotte Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 5 500
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 5 500
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 193 Sand Street, Buffels Bay, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAADhjZucwfvQY0uF4CybekW1GVyJWlr5UcZ1OIPDj23Er0nyO5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 10) 8 5 1 5 193 Sand Street Buffels Bay 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.085070507208 22.973600493918
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang