Successfully reported

Buffelsbaai Woonstel 6

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Cathy V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Fantasies. Ons het baie lekker gebly by Buffelsbaai Woonstel 6. Kommunikasie was deurgaans goed vanaf die webtuiste en Elma. Ons was vriendelik ontvang deur Teresa. Die woonstel is goed ingerig en die ligging is uitstekend. Pragtige seeuitsig. Ons sal beslis weer daar wil gaan kuier. Baie dankie aan elkeen wat ons wegbreek saam met ons kleinkinders besonders gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dominique B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

This was a great apartment and had everything you would need for a weekend getaway. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mario K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Hemel op aarde. Vreeslik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Awesome, restful and peaceful. Great location, great flatlet, superb views, awesome people. Didn't want to leave.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bryan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Amazing place, as long as you can work around the water crisis. Couldn't have asked for a better location, overlooking miles of beautiful beach, top-notch restaurant below. Only disappointment was no water the whole day Friday, a trickle Saturday morning, no water till Saturday late, then none till after 8 am Sunday, and none on Monday, so very awkward with ablutions. Hopefully this situation is fixed soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chris L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2025

Na 5 jaar weer terug in Buffelsbaai, sal enigetyd weer terugkom. Baie lekker gebly, dankie. Badkamers kort baie aandag asook kombuis vir die prys wat gevra word. Groter TV sal ook aanbeveel kan word. Die woon gedeelte se meubels (veral die bank) is ongemaklik om op te sit, veral vir mense wat rugprobleme ondervind. Oor die algemeen is die woonstel ideaal geleë en het ek daar verbly. Dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Elma
Buffelsbaai Woonstel 6
Baie dankie vir jou terugvoering. Die eienaar het planne om die hele woonstel op te knap en ek deel graag jou voorstelle met hulle. Dit sal lekker wees om julle weer in die toekoms as ons gaste te ontvang.

H V A
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Feb 2025

Uiters teleurstellend. Bespreking: LS-57RFCC. Uiters teleurgesteld. Gasbottel was leeg. Het eers die volgende dag gas gekry vir gebruik. Julle hef 'n skoonmaakfooi! Wel, die gange en voor die deur was nie vuil nie, dit was smerig en dit is duidelik weke laas skoongemaak. Julle behoort julle te skaam om 'n plek in so 'n toestand aan toeriste te verhuur. Skuifdeur op balkon is stukkend en dit is al lank so, nie nou af nie. Die een venster in hoofslaapkamer kon nie oop of toe gemaak word nie, en ook dit kan mens sien is al vir 'n baie lang periode nie herstel nie. Die een laai in vriesgedeelte van yskas is stukkend en onbruikbaar.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Berend M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Asemrowende see uitsig, pragtig strand en wonderlike staproetes. Baie lekker gebly, gekuier en op die stoep gebraai met 'n pragtige uitsig op die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gustave V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Baie lekker gebly en goeie diens. Ongelooflik lekker gebly en beautiful blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gail D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

We had a fantastic stay. The location of the apartment is great. Great location. The apartment was fantastic. It would be great to have a coffee maker.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elma Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 63

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 188 Walker Drive, Buffels Bay, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1da48504686446cd25cf42d4bd410aed9582430fb8fb913144908fbd44af35dc21c2aec47fa49ca647b90122523c35f38111?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 188 Walker Drive Buffels Bay 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.086695042192 22.974103929639
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang