Successfully reported

Buffelsberg Cottages

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Johan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Groot bonus vir voëlkykers. Daar is 'n voëlskuiling op die plaas! Baie gerieflik naby die N1, maar jy hoor nie die padgeraas in die kamer nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Awesome and peaceful. We really enjoyed our stay. The owner greeted us personally. Everything was neat and tidy. We will stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Buffelsberg Cottages
Dankie Thea en Johnny, sien uit na volgende besoek.

Archell L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Rustig. Snoesig. Die eienaar is baie vriendelik en kommunikasie is uitstekend. Skoon, netjies en al die nodige vir twee mense is tot jou beskikking. Dis die ideale wegbreek van die daaglikse besig om deur plaasdiere wakker gemaak te word. Absoluut perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nick B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2025

Very good! Very good, neat and clean and had basic items which we needed. Good beds with electric blanket if required. Will definitely use them again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Buffelsberg Cottages
Hi Nick, thank you and it was a pleasure.

Steyn V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Des 2024

Baie aangenaam, sal weer daar bly. Baie lekker gebly, mooi plekkie en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Buffelsberg Cottages
Dankie Steyn, ons probeer ons bes om dit vir elke besoeker lekker te maak! Mooiloop Groetnis Deon en Aletta

Amelia L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ons het baie lekker gebly! Baie nice plekkie! Goeie ligging ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Buffelsberg Cottages
Dankie, Amelia, was lekker om julle hier te hê. Ons is bly dit was 'n goeie ervaring. Groete, Deon en Aletta Palm

Jean R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Cosy. Amazing stay, very friendly and comfortable. Felt very at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Buffelsberg Cottages
Dit was 'n voorreg om julle te kon ontvang. Baie dankie vir goeie terugvoer. Groete Deon en Aletta Palm Buffelsberg Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 690
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 690
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekker Street, Buffelsberg Estate, De Doorns, 6875, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc3f941acc6bf40fc6aefd6d709624bab616628eaba7c8f36915e94963966d075f238bbd800bba918cdf442c54dd8d65bef1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Voortrekker Street Buffelsberg Estate 6875 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.409347263911 19.73129400415
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang