Buffelsberg Cottages
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekker Street, Buffelsberg Estate, De Doorns, 6875, Wes-Kaap
- Vanaf R690 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Buffelsberg Cottages bied selfsorgverblyf op die eienaar se plaas in die Hexvallei, net buite De Doorns. Hierdie eiendom is 'n ideale keuse vir gaste wat op soek is na 'n vinnige wegbreek of diegene wat vir besigheid of ontspanning reis en op soek is na gerieflike oornagverblyf.
Gaste het 'n keuse tussen 3 eenhede na gelang van hul behoeftes. Al hierdie eenhede beskik oor 'n privaat ingang, 'n kombuisie, gemaklike beddens, linne en handdoeke en privaat badkamers. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek agter 'n elektroniese hek. Dié eiendom is sowat 9,8 km buite De Doorns waar gaste geriewe soos winkels en restaurante kan geniet. Buurdorpe soos Worcester is ongeveer 43,1 km ver en Touwsrivier is 33,4 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Deon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Voortrekker Street, Buffelsberg Estate, De Doorns, 6875, Wes-Kaap
- Gaste dink Buffelsberg Cottages het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekker Street, Buffelsberg Estate, De Doorns, 6875, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang