Successfully reported

Buffelsdrift Rust de Winter

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Theo P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Heeltemal gerecharge en van alle slegte dinge vergeet. Baie lekker gebly. Die huis is gerieflik, met alles in wat jy kan nodig hê vir 'n wegbreek. Swembad gerieflik afgesonder en skoon. Huis is toegerus met solar ligte, alarmstelsel, gas geyser, gas stoof en gas yskas. Gas geyser water lekker warm en yskas werk goed. Daar is ook 'n gerieflike braai area met hout. Jy slaap soos 'n klip want alles is doodstil in die aand, net die geroep van uile nou en dan wat bydra tot die ongerepte natuurskoon. Daar is afdakke en bome om onder te parkeer. Ek en my vrou het die stilte baie geniet. Daar is staproetes op die plaas en baie wild. Die Elandsrivier vloei ook deur die plaas en daar is 'n waterval 60m van die huis af. Daar word nie gejag op die plaas nie, met die gevolg dat die wild mak is. Ons het nyala's, rooibokke, blesbokke en kameelperde gesien. Die plaas is ongeveer 480 hektar met heelwat paaie om te stap en te ry. Op die hoogste punt van die plaas is 'n uitkykpunt waar jy vir myle ver kan kyk. Selfs 'n deel van Rustewinterdam is sigbaar van daar. Dankie, we will come and visit again.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Donald
Buffelsdrift Rust de Winter
Hi Theo, Thanks for your very detailed review of your stay. We appreciate the time and effort you took. Glad that you enjoyed your stay and hope to see you again soon. Regards,

Theunis F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

I would recommend this for the most relaxing weekend away. The accommodation was very good. The house has everything that you need. The roads are well maintained and the lookout had an awesome view. The host is super friendly and helps with anything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Donald
Buffelsdrift Rust de Winter
Thank you for taking the time to review. Your feedback is greatly appreciated and we hope to welcome you back soon. Regards, Donald

Lynn J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Uitstekend. Het dit baie geniet, kan dit hoogs aanbeveel. Gasheer was uiters akkommoderend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Donald
Buffelsdrift Rust de Winter
Thanks for taking the time to do a review. Great feedback. Hope to see you again soon.

Louise T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

We really enjoyed our stay. Buffelsdrift is beautiful.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Donald
Buffelsdrift Rust de Winter
Thank you for taking the time to do a review. Hope to see you again soon. Regards.

Kobus V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Wegbree in die. Goeie uitsig, baie plains game, lekker stap roete. Eienaar baie behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Donald
Buffelsdrift Rust de Winter
Thanks for taking the time to do a review. Great feedback. Hope to see you again soon.

Susan G
1 nag
4.4
Okt 2024

Escape the city! Rustic but comfortable. Truly in the bush with no frills but all the basics needed. Warm welcome. Wild and lovely but will be very beautiful after the rains!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Donald
Buffelsdrift Rust de Winter
Hi Susan, Thanks for taking the time to do a review. We are glad you enjoyed your stay and hope to see you again soon.

Joanne D
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Mrt 2024

Not value for money. It was dirty. The lights weren't working. Previous guests' dirty sheets in bedside cupboard. Cupboards full of spider webs. Not clean at all. Waste of money. Shower, toilet, and basin hadn't been cleaned in months. Old soap in the shower from previous visitors.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Adri B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2023

A wonderful weekend of beauty, peace and quiet. A perfect way to get away from the noise of the city life! We have been at Buffelsdrift before and brought friends with this time to share the joy. We love that the units are far apart (private), and have a beautiful view and rustic feel. There is plenty of wood for a braai, and camping chairs to sit on the deck. We did a 7 km hike and saw giraffes, warthogs, impala, blesbok, monkeys, butterflies, birds etc. A drive to the lookout point is a must - the view is incredible! The owners are very kind, helpful and accommodating. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Donald
Buffelsdrift Rust de Winter
Thanks for taking the time to do a review Glad you enjoyed it and hope to see you again soon

Karen G
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2023

Rustige plek vir 'n wegbreek. Buffelsdrift Rust de Winter gee jou stilte en spasie in die natuur in oulike akkommodasie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Donald
Buffelsdrift Rust de Winter
Thank you for taking the time to do a review. Glad that you enjoyed your stay and hope to see you again soon.

Adri B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2022

Heavenly. A wonderful last-minute break away for New Years, what a way to start the year. Beautiful area, lush and green after all the rain. Perfectly private and quiet, only the sounds of birds (could hear the likes of the woodland kingfisher, fish eagle, Red-chested cuckoo etc). No cell phone signal at the cabin but could send messages on our 5km hike. Saw plenty of animals (eland, zebra, wildebeest, jackal, giraffe, impala, waterbuck, etc) on hike and drive. Worth driving to the lookout point. We will most definitely come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Donald
Buffelsdrift Rust de Winter
Thank you for taking the time to do a review. I am glad that you enjoyed it. See you soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Donald Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 179 Buffelsdrift, Rust de Winter, 0406, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI2ODJhNzdlLTI5YzYtNDUwNy05N2U0LTNiZDU4YmM4Y2ExYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 179 Buffelsdrift Rust de Winter 0406 Limpopo 021 201 8901 11:00-18:00 10:00 -25.22247 28.552404
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang