Successfully reported

Buffelskloof Boskamp

Kampeer/karavaan

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Laura N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Pragtige plaas en natuurskoon. Rustige kamp met 'n stunning uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Buffelskloof Boskamp
Baie dankie, was lekker om julle te ontvang. Julle is altyd welkom. Groete, Willem

Joshua C
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Life changing. A place to disappear from the busy life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Buffelskloof Boskamp
Thank you, welcome any time.

Sonya O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Met min staanplekke en baie natuur is dit ’n ware juweel. Ons het ons #offgrid naweekwegbreek by Buffelskloof Boskamp ongelooflik geniet. Die bosveld-atmosfeer en stilte maak dit die ideale plek om regtig weg te kom en die natuur ten volle te ervaar. Ons het langs die stroompie gekamp, lekker gestap, voëls gekyk, sterre afgeneem en net rustig ontspan. Willem was uiters vriendelik en het elke aand kom seker maak dat ons tevrede is. Sy aanwysings na die kampplek was duidelik en volledig. Die ablusiegeriewe was skoon, die donkie-geiser het uitstekend gewerk en heerlike warm water voorsien. Ons sal beslis weer gaan – met min staanplekke en baie natuur is dit ’n ware juweel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Buffelskloof Boskamp
Baie dankie, julle is altyd welkom. Julle was doodstil, ek het nie eers geweet van julle nie. Baie bly Woefkind kon die swem in die dam geniet. Mooi loop tot volgende keer. Groete.

Bibi K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Peaceful, beautiful, relaxing and super exciting. The most breathtaking views! Loved every bit of this camp site, enough space for the whole family, stayed at the Rots n Bos camp site and would definitely go again. The distance between the other camp sites really gives you a private experience, also a nice fishing dam to chill, fish or swim at. Honestly, this place has it all and is at the top of my bucket list. I have made a video that I'm unable to upload about the camp site but feel free to check it out on my TikTok @whatthefapio.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Buffelskloof Boskamp
Hi Bibi, thank you for your visit. You are always welcome, and thanks for the nice video; people love it and it gives them a good idea of what it is like on the farm. Keep well until next time. Regards, Willem Hoffmann.

Hannelie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie lekker gekuier, eienaar baie beleef en vriendelik. Ons het baie lekker gekamp, een van die beste 4 x 4 kamp plekke waar ons nog was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Buffelskloof Boskamp
Baie dankie, julle is welkom enige tyd. Groete.

Thinus P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

'n Natuurliefhebber se droom! Wat 'n stunning plek! Naby die dorp, maar 'n mens is regtig in die bos! Ablusiegeriewe is netjies en doelmatig, kampplekke netjies en skoon. Ons was bekoor deur die kabbelende water, die pragtige bome, stilte en rustigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Buffelskloof Boskamp
Oom Thinus, baie dankie vir julle mooi fotos. Ek waardeer julle. Julle is altyd welkom. Groete tot volgende keer.

Dawid V
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Uitstekende weg breek in die bos. Buffelskloof Boskamp is presies wat die naam sê – ’n egte boskamp. Dis ’n pragtige plek in die bosveld met ’n asemrowende uitsig oor die woud en ’n plaasdam in die omgewing. Ons het heerlik as familie gekuier, met njalas en koedoes wat elke aand die kamp kom besoek het – ’n ware wildervaring. Die grondpad tot by die kamp is heeltemal doenbaar met Hilux-bakkies – ons het met een 4x4 en een gewone model gery. Ek sal egter nie ’n gewone motor aanbeveel nie, aangesien die pad redelik klipperig is en duidelik vir bakkies of 4x4’s bedoel is. Ons het glad nie deur ander gaste gepla gevoel nie, alhoewel daar nog mense in die ander kampe was. Net ’n nota: die dam is ’n entjie vanaf die kampplekke af. Die Buffelskamp is die naaste aan die dam, maar dit is slegs bereikbaar met ’n 4x4. Koedoekamp en Rots-en-Boskamp lê teen die berg, wat vir ’n mooi uitsig sorg. Al die kampe het drinkbare water, ’n netjiese afdak vir skuiling, braaigeriewe, ’n stort en ’n toilet. Koedoekamp het veral ’n ongelooflike uitsig vanaf die "wit troon" – dis heeltemal privaat, maar steeds in die natuur oopgestel. As jy regtig wil wegkom in die bos en die rustigheid van die natuur wil ervaar, is dit ’n uitstekende keuse. Die eienaar is baie vriendelik en hulpvaardig – iets wat die hele ervaring nóg beter gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Buffelskloof Boskamp
Dawid, jou ou yster, baie dankie vir jou terugvoer. Julle is altyd welkom. Alles was rustig met julle by die Koedoekamp; nie eers geweet van julle nie. Lekker dag en mooi loop tot volgende keer. Groete, Willem Hoffmann.

Nadien G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Lieflike plek, rou natuur en stroompie wat salig op die oor is. Lieflike plek, rou natuur en stroompie wat salig is om na te luister, as jy graag net wil rus in die natuur en niks doen nie, ideale plek om by af te skakel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Buffelskloof Boskamp
Welkom enige tyd laat weet gerus.

Gerhard D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Buffelskloof boskamp is die perfekte wegbreek as jy lief is vir die natuur. Regte bos wegbreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Buffelskloof Boskamp
Julle is altyd welkom. Dankie, lekker dag daar. Groete.

Marcha L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lekker gekuier, gebraai en gerus. Die staanplek is ongelooflik goed uitgelê, met 'n baie mooi uitsig. Heelwat werksoppervlak, met 'n privaat badkamer. Baie private staanplek. Gasheer was enige tyd beskikbaar om te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Buffelskloof Boskamp
Baie dankie vir die lekker kampvuurstories. Lekker kamp waar julle kamp tot volgende keer. Mooi loop. Buffelskloof groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm, Buffelskloof, Naboomspruit, 0560, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc28c7004d2fae6557d9c00ea1d766ad13ee82fd647280c58624b9a27de7a41a4179bc05cc42d98baebb78641197fe4b8b4df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 Farm Buffelskloof 0560 Limpopo 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -24.498601824561 28.651150294602

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang