Buffelskloof Private Game Farm - Sable and Eagle Camp
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buffelskloof Farm, Naboomspruit, 0560, Limpopo
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Buffelskloof Private Game Farm - Sable and Eagle Camp bied selfsorgverblyf en is bo-op die berg geleë langs Euphoria Gholflandgoed, 11 km buite Mookgopong. Ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike dog rustieke boswegbreek, met 'n opsie van wildkyk op die perseel en naby.
Verblyf by Buffelskloof Private Game Farm bestaan uit 2 opsies; die Swartwitpens- en Arendkamp's. The Sable Camp is 'n grasdak-lodge wat uit 3 slaapkamers en 1 badkamer bestaan. Dié lodge beskik ook oor 'n volledig toegeruste kombuis en 'n oopplan-leefarea asook 'n braai-area.
Die Eagle Camp kan tot 16 persone akkommodeer en bestaan uit 8 slaapkamers en 3 badkamers. Dié lodge het ook 'n goed toegeruste kombuis en 'n oopplan-leefarea.
Die Sable Camp het 'n boma met 'n braai-area, terwyl die Eagle Camp 2 braai-areas het vir gaste om te gebruik. Wildritte kan teen 'n ekstra koste vir gaste gereël word.
Gaste kan ook gaan stap en bergfietsry. Die Euphoria Golf-landgoed wat langs die plaas is het ook 'n gholfbaan, 'n spa en restaurante om te besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Johann Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 109
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Buffelskloof Farm, Naboomspruit, 0560, Limpopo
- Gaste dink Buffelskloof Private Game Farm - Sable and Eagle Camp het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buffelskloof Farm, Naboomspruit, 0560, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang