Buhala@411
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 411 Rotsvy Road, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Vanaf R7 560 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Buhala@411 is 'n luukse selfsorgvakansiehuis in die Hoedspruit Wildlandgoed. Hierdie huis bied slaapplek aan 8 gaste en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.
Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, 'n oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n ysmasjien, 'n koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus.
Die oopplan-leefarea het gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n etenstafel met genoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. WiFi is ook beskikbaar.
Op die onderdakstoep is daar gemaklike sitplek, 'n groot etenstafel, 'n draagbare braai en 'n plonspoel waarin gaste op warm somersdae kan afkoel.
Die landgoed is sowat 100 m buite Hoedspruit en naby 'n aantal restaurante, kroeë en winkels geleë. Die landgoed bied 'n verskeidenheid aktiwiteite, soos perdry, wildritte, voetslaan en bergfietsry.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Yolandie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 411 Rotsvy Road, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink Buhala@411 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 411 Rotsvy Road, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang