Buitehof Gasteplaas
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buitehof Guest Farm, Lichtenburg, 2740, Noordwes
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Buitehof Gasteplaas bied 'n huislike atmosfeer aan gesinne, paartjies, groepe, sakereisigers en almal wat die lieflike Lichtenburg besoek. Dit bied 'n plaasatmosfeer en is net buite die stad, ongeveer 10 km aan die Kosterweg, geleë.
'n Verskeidenheid verblyfopsies word aangebied. Die hoofhuis beskik oor 'n dubbelkamer met slaapplek vir 2 gaste, 'n tripelkamer met slaapplek vir 3 gaste en 3 gesinskamers met slaapplek vir 4 gaste. Hierdie gaste het toegang tot die volledig toegeruste kombuis en sitkamer. Die dubbelkamer sluit 'n ligte ontbyt in wat met die aankoms gereël moet word. Ander eenhede sluit 'n kothuis met slaapplek vir 3 gaste, 'n enkelwoonstel vir 2 gaste, 'n tweeslaapkamerwoonstel met slaapplek vir 6 gaste en 'n gesinseenheid langs die hoofhuis met slaapplek vir 5 gaste in.
Buitehof Gasteplaas is ideaal vir diegene wat graag wil ontspan weg van die stad se gedruis, of wat op die plaas wil ontspan terwyl hulle naby die stad is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Anette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Buitehof Guest Farm, Lichtenburg, 2740, Noordwes
- Gaste dink Buitehof Gasteplaas het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buitehof Guest Farm, Lichtenburg, 2740, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang