Successfully reported
+34

Burger Strandhuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Steenbok Street, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 300 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Burger Strandhuis is 'n pragtige vakansiehuis in die hartjie van Kleinbaai en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf met see-uitsigte vanaf die balkon. Hierdie huis is binne maklike bereik van die strand af.

Die huis bestaan uit 4 slaapkamers, 3 badkamers, en 'n aparte toilet, wat gemaklik tot 6 volwassenes en 2 kinders kan akkommodeer. Drie van die slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die vierde slaapkamer met 'n stapelbed ingerig is. Die 3 badkamers het elk 'n bad of 'n stort.

Die kombuis is oopplan na die sitkamer en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die huis het 'n braai-area met 'n ingeboude braai, 'n kaggel, 'n etenstafel, 'n TV met DStv en gemaklike rusbanke.

Die huis maak oop op 'n balkon en 'n ruim tuin met 'n onderdak buitebraai-area met buitesitplek. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Stapelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Liani Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 27 Steenbok Street, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Burger Strandhuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 300
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 300
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Steenbok Street, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa7607f37992e5b139ed390cb01c86570285583de2458c9cd349ca244abf8ddb05194a0eed8d8b65b7c4fa3350d4ddf3fd0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 27 Steenbok Street Kleinbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.611922413008 19.357845409001

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang