Successfully reported
+92

Burkleigh House

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 327 Pine Avenue, Ferndale, Randburg, Johannesburg, 2194, Gauteng
  • Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Burkleigh House is 62 jaar oue huis wat nuut op geknap is om by sy rol as eersteklas-gastehuis in Randburg te pas. Die voorkant van die huis spog met 'n groot, sonnige stoep en is ideaal vir skemerkelkies met 'n uitsig oor die stad, gevestigde bome, welige tuin en skitterende swembad.

Verblyf word in 8 gastekamers en 'n bruidsuite aangebied. Elk van die 8 gastekamers front noord en spog met moderne geriewe soos vinnige WiFi, 'n plasma-TV en werkstasies vir sakereisigers. Elke bed is met 'n katoenlaken en -duvet oorgetrek. Rook is verbode in die kamers. Die badkamers het ekstra groot glasstorte met antieke spieëls en ligte.

Gaste is welkom om in een van die stil, afgeleë hoekies te lees of die voëls dop te hou wat ook Burkleigh House as hulle tuiste gekies het.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Patricia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 327 Pine Avenue, Ferndale, Randburg, Johannesburg, 2194, Gauteng
  • Gaste dink Burkleigh House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 327 Pine Avenue, Ferndale, Randburg, Johannesburg, 2194, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48eb56f0c9657473e54a6853f8ab9e0f9c9980f75f5f4cf669162779c2113639bad13079f0d8e3127c8a0fe03793f42bc5e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 327 Pine Avenue Ferndale, Randburg 2194 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.09085 27.99553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang