Bush Baby Selfsorg Woonstel
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 South Road, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
- Vanaf R850 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Bush Baby Selfsorg Woonstel bied 'n rustige wegbreek in die kusdorpie Mtunzini. Dié pragtige dorp spog met boomryke strate, verskeie voëlspesies, uitstekende strande en 'n subtropiese klimaat wat dit heel jaar lank die ideale vakansiebestemming maak.
Die selfsorg-eenslaapkamereenheid het slaapplek vir 3 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die oopplan-leefarea het 'n enkelbed. Daar is 'n badkamer met 'n stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, oondjie, mikrogolfoond, stoofplaat, ketel en basiese toebehore toegerus. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Gaste kan lekker gaan swem, visvang, bergfietsry, voetslaan, kanovaart, voëlkyk en by 'n verskeidenheid restaurante uiteet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Stefan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 39
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 19 South Road, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Bush Baby Selfsorg Woonstel het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 South Road, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang