Successfully reported

Bushbabies Lodge Dinokeng

Wildsplaas

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Luan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Juweel wegbreek vir 'n vinnige naweek buite die stad. Wat ’n ongelooflike lekker wegbreek uit die stad. Ons het gereeld op die stoep gesit (oggend en aand) terwyl ons koffie drink en die watergat dophou vir wild. Ons het kameelperde, zebra’s, blouwildebeeste, jakkalsies, hasies en vlakvarke van die stoep af gesien. Die geriewe by Bushbabies is ook ongelooflik, mens kan lekker ontspan by die swembad, en die tent het alles wat jy nodig het! Die personeel is ook hoogs hulpvaardig en vriendelik. Die Slide Restaurant kan mens maklik bereik met ’n kort stappie, en die kos is heerlik. Dinokeng self is ook 'n lekker ervaring; ons het verskeie wild gesien gedurende ons besoek. Van die groot vyf kon ons olifant en renosters opspoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma R
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Baie lekker. Baie lekker gebly en as gesin saam gekuier. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nathan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Just do it. You won't regret it. Excellent. The hosts were amazing. The facilities are excellent and their restaurant has wonderful service and food.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Absolutely amazing. We were really happy with everything from the staff to the owners that helped when we needed something. Most definitely going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desre K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lekker wegbreek by besondere huise. Ons het baie lekker gebly; die plek is baie mooi. Ons het in die tented camp gebly; ablusies baie mooi en skoon. Die dubbelbed in die tent het dit bietjie knap gemaak om verby te beweeg omdat dit 'n dome tent is; 2 enkelbedjies sou dit dalk makliker loopbaar gemaak het, maar dit is regtig die enigste klagte, ons is altwee langerige mense. Gasvryheid puik. Sal dit aanbeveel, asook The Slide eetplek; baie lekker pizzas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Baie goeie akkommodasie. Bernard was a great host gewees. Sal definitief aanbeveel. Verblyf was skoon, netjies en gemaklik. Great restaurant met speelplek vir die kinders ook op die perseel. Baie diere gesien tydens ons verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Sal beslis weer kom kuier, baie dankie Barend en jou span. Ongelooflik lekker gebly, die diere was pragtig en die diens was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kate S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

We had a wonderful stay, loads for the kids to do. We will definitely be back. Wonderful for families.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ndivhuwo M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

It was relaxing and so laidback. It was brilliant. We enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan C
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Beste waarde. Dit is regtig 'n baie rustige en vriendelike plek. Pragtige omgewing. Mens het absolute rus en vrede daar. Sal weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Barend Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 090
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 090
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 090
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0182, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68c060c9f93a3af3454ffbdd05b903d174418c39616e4ee1084e775c0459cd3db1d54fa45a87d57591f96e0ebf9c882730ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag (plek vir 4) 73 5 1 5 Dinokeng Game Reserve Hammanskraal 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.385208588141 28.435020446777

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang