Successfully reported
+17

Bushbaby Haven

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3488 Zebra Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R908 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bushbaby Haven is in Marloth Park geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n rustieke kothuis wat tussen die boomtoppe geleë is. Dié grasdakkothuis bied lieflike uitsigte, en as jy gelukkig is, kan jy selfs 'n kameelperd kry wat inloer om te groet terwyl jy 'n oggendkoffie of 'n glas wyn geniet.

Die kothuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, 'n ketel, 'n broodrooster, 'n mini-stoof en kooktoebehore. Sit buite op die dek met jou gunsteling boek, of haal die verkyker uit en bewonder die voëllewe. Die kothuis is van die grond af opgelig, so daar is trappe wat dalk nie geskik is vir alle gaste nie.

Gaste het toegang tot parkeerplek. Troeteldiere word nie toegelaat nie, aangesien Marloth Park 'n wildreservaat is. Die kothuis is nie toegerus met 'n TV of WiFi nie, sodat gaste 'n blaaskans van tegnologie kan geniet. Daar is restaurante en winkels in die park wat internet beskikbaar het. Die kothuis is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n romantiese wegbreek.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Amukela Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 65

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 3488 Zebra Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Bushbaby Haven het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 908
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 908
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 908
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3488 Zebra Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHXmDjqOZYn4wJPUQbmghkgAKfGW7IhFZKuQG0ZXPIOaCLa2VGD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R908 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 3488 Zebra Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -25.342299392733 31.80399405159

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang