Bushbaby#2
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Bushbuck Lane, Monumentpark, Pretoria, 0181, Gauteng
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bushbaby#2 is 'n unieke selfsorg-eenheid wat in 'n inheemse woud in die stad Pretoria geleë is, waar gaste nagapies (bosbabas) kan sien wat deur die bome trek. Dit is ideaal vir sakeverblyf of vakansiewegbreek met 'n perfekte sentrale ligging.
Dié eenslaapkamer-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, induksieplaatstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid lei na 'n privaat patio met sitplek buite. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.
Veilige parkeerplek is beskikbaar vir jou voertuig. Die eiendom is gerieflik geleë net 2 minute vanaf die lughawe-hoofweg en 25 minute vanaf die lughawe. Dit is ook binne 10 minute vanaf vyf hospitale, 2 minute vanaf een van die beste SuperSpar-winkels in Pretoria, en 5 minute vanaf Castle Gate-sentrum. Baie ander gewilde bestemmings is binne 15 minute se ry, wat dit 'n ideale basis maak vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 11 Bushbuck Lane, Monumentpark, Pretoria, 0181, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Bushbuck Lane, Monumentpark, Pretoria, 0181, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang