Successfully reported
+14

Bushbaby's @ Dondini Trout Farm

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highmoor Road, Kamberg, 3300, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bushbaby's @ Dondini Trout Farm is een van verskeie selfsorgkothuise wat op die Dondini Trout Farm geleë is in die pragtige Kambergvallei. Die kothuis het gedeelde gebruik van die damme.

Hierdie knus en rustieke kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, en die tweede slaapkamer is toegerus met 'n kinderstapelbed, net geskik vir kinders tot 12 jaar. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet.

Die kothuis het 'n kombuis met 'n oond en 'n gasstoof, 'n mikrogolfoond en 'n yskas. Die sitkamer het sitplek en 'n houtkaggel wat gaste op koue dae en nagte kan gebruik. Die leefarea lei na die onderdakstoep met 'n tafel met banke en 'n braai-area wat oor die foreldam uitkyk.

Bushbaby's @ Dondini Trout Farm is ongeveer 7 km vanaf die Glengarry Gholfbaan, en ongeveer 41 km vanaf die dorpie Nottinghamweg, om maar 'n paar besienswaardighede in hierdie deel van die Drakensberg-area te noem.
Neem asseblief kennis dat daar GEEN TV is nie

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Gisella F
Saam met lewensmaat
5.0
Hierdie is ons Psalm 23. Fantastiese plekkie, het alles wat ons nodig gehad het. Sal vir seker weer bespreek. Heerlike stoep, dam reg voor huisie, riv...
Sien meer
Jul 2025
Erin R
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful, peaceful getaway with great hospitality — worth the drive! My husband and I stayed for a week on our honeymoon and had a won...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Janie V
Saam met lewensmaat
5.0
Great accommodation, beautiful scenery and hikes close by. We had a great stay at Dondini. I would recommend it for anyone who wants to...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Hestie H
Saam met lewensmaat
5.0
Great breakaway. Cozy, beautiful scenery, quiet, relaxing, best breakaway from busy city life.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Lucia H
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful and peaceful. Lovely and peaceful, just what we needed. Will be back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 50

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Highmoor Road, Kamberg, 3300, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bushbaby's @ Dondini Trout Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highmoor Road, Kamberg, 3300, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04c51db19be3359b49c03416c74dfb24e9b12cb57484cad5e0cdba912fb3b4edd8f42c549c400fb81446c410b3b89ac848d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 Highmoor Road Kamberg 3300 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.325162094379 29.677370884438
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang