Successfully reported

Bushbuck Camp

Tentekamp

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Marilene W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Die tent is volledig ingerig en die aktiwiteite is vollop! Dit was 'n fees! Omring deur die natuur. Alles was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Great. Peaceful, quiet and beautiful! Very relaxing and enjoyable!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Incredible! What a fantastic place - up in the trees, incredible views, lekker glamping accommodation, peaceful and tranquil. Perfect!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew R
Lang verblyf
4.8
Feb 2025

Lovely glamping just outside of Wilderness. Loved my stay, quite rustic but as someone who camps frequently, it's definitely 'glamping'! The weather wasn't too hot so it was comfortable to sleep at night, the lake is beautiful and worth spending a day out on. I definitely recommend it to anyone who loves a little adventure!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mei 2025

Great value for money and beautiful. Absolutely lovely. Great value for money in a really beautiful location. The accommodation was very comfortable. Guests do need all their own perishables, but we were fully prepared and had a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2025

Mooi uitsig, stil en rustig en gerieflik ingerig. Met aankoms was daar 'n stank wat kort-kort opgeduik het. Dit was toe twee vrot eiers wat agter die kombuis teen die tent gebroke het, wat vermoedelik deur blouape gedoen was. Ons het self met Dettol alles afgewas en na die aand se reen was dit alles normaal. Verder is die uitsig puik en die spasie gerieflik, groot en goed ingerig. Al is die toerusting oud, is dit bruikbaar soos ons as kampers gewoond is. Mense wat egter net luuksheid of vyfster diens ken, sal dalk ontevrede wees. 'n Teleurstelling was egter dat die kano's en trapbote wat geadverteer was, toe nie beskikbaar was nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mishaal J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Feb 2025

Pleasant. Hi. The view was unmatched and privacy was amazing. The road in and out was terrible to say the least. Yes, I was informed it was a dirt road, but this was not the case. People wanting to book should be advised to make use of an off-road vehicle or bakkie. The amount of spiders (huge spiders) was rather alarming. The equipment/utensils need an update, specifically the kettle. We couldn't use this at all. Knives, forks and plates were not clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Nicolette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

Heerlike, rustige blyplek in die natuur. Perfek vir ontspan en wegkom. Wat 'n wonderlike plek om tot rus te kom en net te ontspan! Net die natuur is rondom jou met die mooiste uitsig en rustigheid. Ons het niks meer nodig gehad nie, wens ons kon langer bly. As jy wil wegkom en ontspan, is hierdie ideaal. Hierdie plekkie is deel van die natuur en perfek vir mense wat nie vol fieterjasies is of bang is vir spinnekoppe buite nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alicia W
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Okt 2024

Rustig en mooi. Die natuurskoon was baie mooi en voëls lieflik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janette C
Kort verblyf
4.0
Sep 2023

Rustig en ontspannend. Baie geniet, na aan die natuur en lekker uitgerus.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Norman Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 156

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cloud 9 Road, Sedgfield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcxNDkwY2FmLTI3ODYtNDcyYy1hODBiLWRiYmM1MjY4YmFlNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 Cloud 9 Road Sedgfield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.004371252076 22.813180088997

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang