Successfully reported

Bushbuck Rest

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Helene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlik. Sal definitief aanbeveel! Baie lekker! Rustigheid bekoor. Dierelewe geniet. Veral die nagapies in die aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brad & Dee
Bushbuck Rest
Thank you for your amazing review, Helene. We strive to give our guests an exceptional experience. Regards, Brad and Dee

Hanri S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Onvergeetlik! We had a fantastic week at Bushbuck Rest in Marloth Park. The place is peaceful, well-equipped, and surrounded by wildlife—bushbuck, warthogs, zebra, and more visited daily. The patio and braai area were perfect for relaxing in the bush. Brad and Dee are outstanding hosts—friendly, helpful, and respectful of your privacy. The location is ideal, close to the Crocodile River and Kruger Park. A true gem—we’ll definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brad & Dee
Bushbuck Rest
Dear Hanri, Thank you for your awesome review, we appreciate it. We strive to give our guests an exceptional experience. Regards, Brad and Dee

Wikus W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Relaxing and beautiful. Brad and Dee are wonderful hosts, the location is fantastic, and the bush atmosphere is just the place to relax. Will return again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brad & Dee
Bushbuck Rest
Thank you so much for the awesome review, we loved having you stay and look forward to hosting you again. Take care, Kind regards, Brad and Dee

Peet B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Netjies, veilig, midde in natuur met ekstras. Die verblyf was uiters netjies en gerieflik met meer as wat nodig is. Slaapkamer apart van kombuis/leefvertrek is 'n bonus. Selfs diffusers op yskas. Bederf met dierepille vir voeding. Gemaklik, tog baie diere op die voorstoep. Splash pool vir afkoel. Die solar stelsel sou daar kragonderbrekings wees. Relevante inligting om verblyf haakvry te maak. Alarmstelsel vir gemoedsrus. Heerlike verblyf gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brad & Dee
Bushbuck Rest
Baie dankie vir jou wonderlike resensie. Ons streef daarna om ons gaste 'n uitsonderlike ervaring te gee. Groete, Brad en Dee

Susan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Onvergeetlik! Ons het vreeslik lekker gebly, sal dit vir enige iemand aanbeveel wat wil lekker rus. Die plek was baie skoon en netjies. 10/10 vir die eienaars.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brad & Dee
Bushbuck Rest
Geagte Susan, dankie vir jou review, ons is bly julle het jou verblyf geniet. Groete, Brad en Dee

Jan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Onverwagse juweel. Dis 'n plek vir rus en vrede. Goed geleë. Diere wat kom kuier het sluit in vlakvarke, bosbokke, wildebeeste, koedoebul, almal mak en verskaf groot plesier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Brad & Dee
Bushbuck Rest
Thank you for your lovely review, we appreciate it. We strive to give our guests an exceptional experience. Regards, Brad and Dee

Sonja N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Uitsonderlik. Heerlik om daar te bly. Pragtige plek met vriendelike gasheer en vrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Brad & Dee
Bushbuck Rest
Baie dankie, ons is so bly jy het jou verblyf geniet. Vriendelike groete Brad en Dee

Nellri D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Die wooneenheid was skoon, baie gemaklik. Gasheer was vriendelik en behulpsaam. Ons verblyf was heerlik. Die omgewing was rustig en die wooneenheid meer as wat ons verwag het, uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Riette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Mooi, skoon en netjies. Dit was 'n heerlike kuier. Brad en Dee se gasvryheid is onverbeterlik. Bushbuck Rest is baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brad & Dee
Bushbuck Rest
Baie dankie, ons is bly jy het jou verblyf geniet. Brad en Dee

Irma L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Wonderlike "couple" naweek. Dankie Brad en Dee, dit was 'n voorreg om in julle pragtige eenheid te bly. Die rus en vrede was verkwikkend vir ons siele. Dankie vir julle gasvryheid. Alles was netjies en skoon en die gasgeiser en die solar het definitief bygedra tot die wonderlike ervaring. Sien julle weer in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brad & Dee
Bushbuck Rest
Baie dankie, ons is bly jy het jou verblyf geniet. Brad en Dee

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Brad & Dee Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3713 Ribbok Avenue, Marloth Park, 1321 , Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b134fc6708348b48654408cd94c7b4c41631d00b8daea1ba3b114bcc6dd522f7e8285b19c561bc996e5de1984e7dddaf813?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 3713 Ribbok Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.347233324522 31.802654638509

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang