Successfully reported

Bushman Valley

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 220 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Deon N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uitsonderlike natuurverblyf, totaal verskillend van verblyf binne-in die dorp. Die natuurskoon was asemrowend tussen die ruwe berge, terwyl die kothuis baie mooi versier was met alles wat ons nodig gehad het, insluitend 'n welkomstpak, lugreëling en elektriese komberse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecile K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Dit was hemel op aarde gewees, sal weer teruggaan. Ons het dit baie geniet. Beste plek om te bly en so rustig. Alles is baie netjies en skoon. Die personeel is vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian M
1 nag
5.0
Sep 2025

Peaceful and well kept. Beautifully set out spot on the doorstep of the Swartberg.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jos
Bushman Valley
Good day, Thank you so much for spending time with us at Bushman Valley. We hope you had a truly relaxing and memorable stay. It was an absolute pleasure having you here, and we look forward to welcoming you back soon for another enjoyable getaway. Warm regards, The Bushman Valley Team.

Joshua H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Beautiful, practical, stars! Only a stone's throw away from both the Swartberg Pass and Prince Albert. A great base for if you would like to explore either. The campsite itself is beautiful, well maintained and felt quite safe. Great star gazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jos
Bushman Valley
Good day, Thank you so much for spending time with us at Bushman Valley. We hope you had a truly relaxing and memorable stay. It was an absolute pleasure having you here, and we look forward to welcoming you back soon for another enjoyable getaway. Warm regards, The Bushman Valley Team.

Tinus S
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Lekker plek, vriendelike personeel en in 'n mooi omgewing naby Pins Albert. Luukse, ruim kothuise met alles wat benodig word om lekker te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jos
Bushman Valley
Goeie dag, baie dankie dat julle by Bushman Valley kom kuier het. Ons hoop julle het die tyd by ons terdeë geniet en dat dit vir julle ’n rustige en spesiale ervaring was. Dit was heerlik om julle hier te hê, en ons sien daarna uit om julle binnekort weer te verwelkom vir nóg ’n lekker wegbreek. Vriendelike groete, die Bushman Valley-span

Monique B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker gekuier. Mooi, gemaklik en netjies. Stil area en mooiste sterre! Het ons verblyf vreeslik geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jos
Bushman Valley
Goeie dag, baie dankie dat julle by Bushman Valley kom kuier het. Ons hoop julle het die tyd by ons terdee geniet en dat dit vir julle 'n rustige en spesiale ervaring was. Dit was heerlik om julle hier te hê, en ons sien daarna uit om julle binnekort weer te verwelkom vir nóg 'n lekker wegbreek. Vriendelike groete, die Bushman Valley-span

Henry W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Vriendelike personeel, lieflike omgewing en alles wat mens nodig het. Heerlike omgewing en aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jos
Bushman Valley
Goeie dag, baie dankie dat julle by Bushman Valley kom kuier het. Ons hoop julle het die tyd by ons terdeë geniet en dat dit vir julle ’n rustige en spesiale ervaring was. Dit was heerlik om julle hier te hê, en ons sien daarna uit om julle binnekort weer te verwelkom vir nóg ’n lekker wegbreek. Vriendelike groete, die Bushman Valley-span

Basie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Juweel naby Prins Albert. Plekke was netjies, uitstekend geleë en privaat. Een van die beste plekke wat ons nog deur die webtuiste bespreek het. Wi-Fi is vinnig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jos
Bushman Valley
Goeie dag, baie dankie dat julle by Bushman Valley kom kuier het. Ons hoop julle het die tyd by ons terdeë geniet en dat dit vir julle ’n rustige en spesiale ervaring was. Dit was heerlik om julle hier te hê, en ons sien daarna uit om julle binnekort weer te verwelkom vir nóg ’n lekker wegbreek. Vriendelike groete, die Bushman Valley-span

Riaan P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Het kuiertjie baie geniet en sal beslis weer bespreek vir 'n langer periode. Pragtige en gerieflike plek. Die warm komberse en lugreëling was aangeskakel wat die plekkie gerieflik warm gemaak het vir 'n koue wintersnag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jos
Bushman Valley
Goeie dag, baie dankie dat julle by Bushman Valley kom kuier het. Ons hoop julle het die tyd by ons terdeë geniet en dat dit vir julle ’n rustige en spesiale ervaring was. Dit was heerlik om julle hier te hê, en ons sien daarna uit om julle binnekort weer te verwelkom vir nóg ’n lekker wegbreek. Vriendelike groete, die Bushman Valley-span

Rentia B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

'n Moet-bly kampplek voor jy die Swartbergpas aandurf. Wat 'n pragtige kampplek! Die gronde is netjies en die pragtige berge oral rondom die kampplekke is asemrowend. Ons het die kampeerplek met privaat badkamer gehad. Die stortwater was koud vir 'n winterkamp (gaan net op tot 29 grade), maar dit behoort perfek te wees in die somer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jos
Bushman Valley
Goeie dag, Baie dankie dat julle by Bushman Valley kom kuier het. Ons hoop julle het die tyd by ons terdeë geniet en dat dit vir julle ’n rustige en spesiale ervaring was. Dit was heerlik om julle hier te hê, en ons sien daarna uit om julle binnekort weer te verwelkom vir nóg ’n lekker wegbreek. Vriendelike groete, Die Bushman Valley-span

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jos Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 220

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bushman Valley, Klaarstroom Road/R407, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf4a2420196264cf03e1126444e681df2728fb02304a0274f5958afb07abb3c5b64134791c768d907abb8cc3c6211c060149?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 220 5 1 5 Bushman Valley Klaarstroom Road/R407 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.257574785021 22.045655250549

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang