Successfully reported
+15

Bushmans Rest

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Dorp Street, Bushman's River Mouth, 6190, Oos-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bushmans Rest is in 'n rustige deel van Boesmansriviermond en bied selfsorg- en oornagverblyf.

Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede: die Rondavel en die Courtyard wat elk geskik is vir 2 gaste.

Die Rondavel-eenheid het 'n oopplan-uitleg en beskik oor 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Verder is daar tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV, plafonwaaier en 'n waaier teen die muur.

Die Courtyard-eenheid het ook 'n oopplan-uitleg en beskik oor 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, broodrooster, elektriese braaipan en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Hierdie kamer lei na 'n binnehof met tuinmeubels. Klein honde word in dié kamer toegelaat.

Die perseel het veilige onderdakparkeerplek, 'n alarmstelsel, laserstraalsekuriteit in die tuin, 'n plonspoel wat omhein is, 'n braai-area en 'n tennisbaan.

Die eenhede is stapafstand van die rivier af en is naby restaurante en winkels.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Wendy H
5.0
Wonderful, comfortable, friendly. It was very pleasant staying at Bushman's Rest. The hosts are wonderful, warm people, open to a nice ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Theo V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Dit was baie lekker. Sal dit weer doen.
Sep 2025
Carine V
Gesin met tieners
5.0
Comfortable and cosy stay. It was such a pleasure staying here. Our hosts were so welcoming and friendly. The cottages are well equippe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Northfield E
Besigheidsreis
5.0
Clean and tidy. Had a peaceful night's rest.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Leon D
Saam met lewensmaat
4.8
Enjoyable. We experienced a very friendly reception by the owner. He was very accommodating. Would definitely recommend this place to f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 8 Dorp Street, Bushman's River Mouth, 6190, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bushmans Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Dorp Street, Bushman's River Mouth, 6190, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25f5310a4236c9d438e78760c9ba34aa4ccf955a598000310a906cccc57ffd1179eef255f2b3c6ff28e5956cfbce6aa82e9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 8 Dorp Street Bushman's River Mouth 6190 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.686686557199 26.654934162739

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang