BushTime at Mabula
Kry 25% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 17 Okt 2025 tot 31 Des 2025.
- Kapasiteit: 498 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Renosterhoekspruit Lane, Rooiberg District, Bela Bela, 0480, Limpopo
-
Vanaf
R2 585R1 939 per nag (plek vir 6) -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
* Selfritte is ongelukkig nie toelaatbaar nie
* Kontak ons kantore om u wildritte vooraf te bespreek
* Sleutel en afstandbeheerder deposito word verlang met aankoms. Ons aanvaar slegs kontant hiervoor (R200-00)
Mabula Private Game Reserve Self Catering is aan die voet van die Waterberge in 'n privaat wildreservaat geleƫ. Die oord is op die 12 000 hektaar Mabula Privaat Wildreservaat en bied ryk wildsoorte wat die Groot 5 en meer as 300 voƫlspesies bevat.
Die verblyf-eenhede is in 4 aparte kampe en bied 'n unieke ligging. Modjadji het die bos en oop vlaktes, Sunset Hill het onbeperkte uitsigte en die beste sonsondergange en Bush en Game Lodge het pragtige uitsigte oor die vlaktes en heuwels in die verte.
Die chalets is ingerig om privaatheid te verseker en om 'n beter gevoel van die wildernis te skep. Al die eenhede is volledig vir selfsorgverblyf ingerig en beskik oor 1 tot 6 slaapkamer-boskampe.
Die Mabula-hooflodge bied 'n swembad en 'n swembadkroeg, die Mabula-spa en 'n restaurant wat ontbyt, middag- en aandete bedien.
Mabula Private Game Reserve is die ideale wegbreek met familie en vriende terwyl hulle die wonders van die Afrika-bosveld ervaar.
DĆt is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
BushTime Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 119
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Renosterhoekspruit Lane, Rooiberg District, Bela Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink BushTime at Mabula het ān uitstekende ligging
- Kapasiteit: 498 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Renosterhoekspruit Lane, Rooiberg District, Bela Bela, 0480, Limpopo
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ān profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang