Bushveld Apartment @ J&B Lodge
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R572, Tovey Farm 154, Portion 9, Musina, 0900, Limpopo
- Vanaf R1 450 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Bosveld Woonstel @ J&B Lodge is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in die hartjie van die Bosveld, net 10 km vanaf Musina. Geleë op 'n skilderagtige plaas, is dit die perfekte toevlugsoord vir 'n gesinsvakansie of 'n ontspannende wegbreek saam met vriende.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers met lugversorging, elk met 2 driekwartbeddens. Die kamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien vir u gerief.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die knus sitkamer bied gemaklike sitplek, 'n TV met Netflix en gratis WiFi vir u vermaak.
Die woonstel lei na 'n lieflike oordekte patio, waar u maaltye buite by die eetkamertafel met 4 sitplekke kan geniet, of by die ingeboude braai kan ontspan terwyl u die rustige plaasuitsigte inneem. Gaste het ook die opsie om 'n wildrit te bespreek of 'n begeleide stap of fietsry langs die plaas se uitgelê paaie te geniet. Veilige parkering op die perseel is beskikbaar, en die eiendom is troeteldiervriendelik indien vooraf met die gasheer gereël.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Bertina Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- R572, Tovey Farm 154, Portion 9, Musina, 0900, Limpopo
- Gaste dink Bushveld Apartment @ J&B Lodge het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R572, Tovey Farm 154, Portion 9, Musina, 0900, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang