Successfully reported

Bushveld Game Farm

Tentekamp
Struktuurtent met Slaapplek vir 4
Vanaf
Vanaf R 1 172
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie struktuurtent het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Dit is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Elke tent lei na 'n stoep met 'n houttafel en bankies. Verder het elke tent ook eetgerei, kooktoebehore, 'n yskassie en sy eie braai-area.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 172
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maroelasfontein KR602, Portion 29 of Portion 2, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWmDafZjuCwiwb5dZyMp11Bk8RXJXCaEONYPORWGNEEHksUdsS1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 172 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Maroelasfontein KR602 Portion 29 of Portion 2 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.784944444444 28.623222222222
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang