Successfully reported

Bushveld Symphony

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Annecke D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Ons het baie lekker gebly. Ons het baie lekker gebly, Alberto was baie behulpsaam. Die huis het alles wat ons nodig gehad het. Baie netjies. Wilde diere was gereelde besoekers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Imraan K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Happy and content. The chalet was lovely. The upstairs shower rose needs changing. Just the Marloth Park complex needs to upgrade its land with tarred roads. Other than that, it was a lovely experience. The children enjoyed the location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Perceginia N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Lovely home for a big family. It was a lovely home for me and my family. We all felt comfortable and enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea G
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Gerieflik, gemaklik en 'n perfekte huis vir familiekuiers! Ons het heerlik gekuier en alles gehad wat ons benodig het. Alberto is 'n juweel en 'n aanwins vir julle plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Henry S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Hoogs aanbeveel, sal definitief weer wil besoek. Baie lekker huis met al die nodige geriewe. Ligging is puik naby die rivier waar daar altyd iets is om te sien. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Definitief aanbeveel vir 'n rustige tyd in die bosveld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha S
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jun 2024

Heerlik! Lekker rustige kalmerende omgewing. Was baie lekker, handdoeke was muwwerig maar die personeel het dit dadelik gewas en skoon terug gebring. Braaiplek werk nie lekker nie, kort driehoeke vir roosters. Die personeel is 'n aanwins en het baie gehelp!

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Yolanda W
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jun 2024

Lekker om in die bos te wees. Die boonste slaapkamer en dek is heerlik. Die ligging is goed, maar beslis nie vir 4 mense nie. Die foto's was ook misleidend aangesien foto's van die hoofhuis onder die boomhuis gelys is. Ons het 4 dae gebly en moes vra dat vullis verwyder word.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Marelize
Bushveld Symphony
Beste Yolanda Ons is bly oor jou positiewe terugvoering oor Tree Symphony se ligging. Die duplex is op Seekoeistraat gelee wat beteken dat daar net lieflike bos tussen die huis en die rivier is. Ons is jammer as daar dalk 'n misverstand was oor hoeveel mense dit kan slaap. Dit is 'n romantiese plek en perfek vir 2 mense. Ons bied die sleeper couch net as opsie vir mense wat dalk daarvan gebruik wil maak veral vir kinders. In ons beskrywing word dit duidelik gemaak. Daar is wel 2 badkamers en genoeg eetgerei en stoele om vier mense te akkommodeer. Die fotos van die hoofhuis is saam met Tree Symphony vir diegene wat sou belangstel om alby plekke te bespreek. Beste groete Marelize

Elizabeth R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Wonderful stay at Bushveld Symphony. Had a wonderful stay at Bushveld Symphony. Marelize kept in contact up to our arrival and Alberto, the housekeeper, is truly wonderful. Very polite and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2023

We all loved the place, lovely surroundings. I would not recommend using a normal car, but rather a double cab or 4 x 4.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hylie O
Kort verblyf
4.8
Jun 2023

Fantastiese plek vir 'n familie kuier! Ons almal, jonk tot oud het dit baie geniet en sal graag weer wil gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marelize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 2 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2483 Seekoei Street, Marloth Park, 2162, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlkFqyZSaIw2jKKe6rUDtrGswsoANS5WmHpMaMWlKI5cmAyGDxd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 2483 Seekoei Street Marloth Park 2162 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.336924517339 31.785136738985

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang