Successfully reported
+77

Bushveld Venue

Selfsorg
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 17 of farm Witwal, 523-KQ Shekinah Mokaikai, Gate Mabula Game Reserve, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bushveld Venue skuil in die Mabula Natuurreservaat in die hartjie van Bela-Bela. Hierdie verblyf bied 'n onvergeetlike bosveld-ervaring, met verskeie diere uit die reservaat wat vrylik in die area rondloop. Hier kan gaste wakker word met die gebrul van leeus of olifante sien wat naby wei. Die verblyf is ideaal vir 'n avontuurlike wegbreek, en bied die perfekte omgewing vir 'n onvergeetlike wegbreek.

Verblyf word gebied in 3 ruim en smaakvol versierde eenhede. Die eenhede spog met oopplan-leefareas en -eetareas, goed toegeruste kombuise, gemaklike slaapplek, privaat badkamers en braai-areas.

Gaste het toegang tot buitelugaktiwiteite en ontspanning, met 'n swembad om in af te koel gedurende die warm somermaande. WiFi is ook beskikbaar.

Gaste kan ook gebruik maak van die verskeie aktiwiteite en geriewe wat in die Mabula Natuurreservaat aangebied word, soos wildritte, boswandelings, spa-behandelings en voëlkyk. Die personeel is altyd byderhand om te help met die reël en organisering van hierdie aktiwiteite.

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Swembad

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mariane Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 36

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Portion 17 of farm Witwal, 523-KQ Shekinah Mokaikai, Gate Mabula Game Reserve, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Bushveld Venue het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 17 of farm Witwal, 523-KQ Shekinah Mokaikai, Gate Mabula Game Reserve, Bela Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd25710d4d767e2921c5d28abe51260cc37b8b37fed980b1619bd81504196106efdd7692d388ee8f7fac9d24f25091fcd99a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Portion 17 of farm Witwal 523-KQ Shekinah Mokaikai 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.7387730721 27.927111998217
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang