Successfully reported
+44

BusinesShelf 2 Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Nieshout Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 525 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

BusinesShelf 2 Guest House is 'n pragtige gastehuis wat in die hartjie van die Kalahari in Kathu geleë is. Dit kan tot 20 gaste akkommodeer en bied 'n huislike atmosfeer.

Daar is 10 kamers wat op versoek as enkelkamers, dubbelkamers of gedeelde kamers gebruik kan word. Die kamers, met hul soliede houtmeubels, het elkeen hul eie lugversorging, wat dit knus en warm hou in die winter en lekker koel in die somer. Elke kamer is ingerig met 'n gemaklike bed en beskik oor 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Verder het elke kamer 'n yskassie.

Die gastehuis bied ook konferensiegeriewe en gratis WiFi. Alhoewel dit as 'n gastehuis funksioneer, kan middagetes en aandetes op versoek voorberei word. Ontbyt kan teen 'n ekstra koste gereël word. Die gastehuis bied 'n lieflike ontspanningsarea met 'n swembad, pooltafel en braai.

Die veiligheid van gaste is 'n topprioriteit. Die eiendom is beveilig met groot afstandbeheerde skuifhekke, en hoë mure, en bied veilige parkeerplek vir voertuie. 'n Kragopwekker is beskikbaar vir onverwagte kragonderbrekings, en die gastehuis het sy eie boorgat, dus word geen munisipale water gebruik nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Ligging

  • 16 Nieshout Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 525
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 525
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 525
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Nieshout Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15f3de5905fae16ebc5a1b0d7b74ea3f6108abffda1b0d23f1132a4878db96a8d20e89faee04f59fb8f5a0c8989e9b6ec26b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 525 per nag, vir 2 mense 16 Nieshout Street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.695670460691 23.051701687732
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang