Successfully reported
+24

Buster's River Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 390 Crocodile Road, Marloth Park, 6571, Mpumalanga
  • Vanaf R4 400 per nag, vir 11 mense

Beskrywing

Buster's River Lodge is 'n selfsorgvakansiehuis op die oewer van die Krokodilrivier in Marlothpark met 'n uitsig oor die Krugerwildtuin. Wild soos olifante, seekoeie, krokodille, bokke, buffels en kameelperde kan van die balkon af raakgesien word. Leeus, luiperds en renosters word nie so gereeld raakgesien nie, maar sebras en koedoes kom wei gereeld op die grasperk.

Dié grasdakhuis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers in die huis, 'n dubbelbed buite in die balkonkamer en 2 enkelbeddens in die boomhuis. Daar is 2 badkamers met storte en toilette en die en suite-badkamer in die hoofslaapkamer het 'n bad, stort en 'n toilet. Drie slaapkamers het koningingrootte-beddens en die vierde kamer het 2 enkelbeddens. Die dekke op die boonste verdieping is die ideale plek vir wildkyk. 1 van die kamers op die onderste verdieping en 1 van die kamers op die boonste verdieping het lugversorging.

Die kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, ysmasjien, eetgerei, breekware, skottelgoedwasser en ander basiese toebehore. Die leefarea het 'n kroeg en rusbanke, eetarea en 'n sitkamerstel met 'n TV. Daar is ook 'n groot kuierarea met braaigeriewe, 'n swembad en uitkykpunte. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Buster's River Lodge is naby restaurante en winkelgeriewe en sowat 27 km vanaf die Krokodilbrug-toegangshek van die Krugerwildtuin af.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Leefareas 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
3.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 390 Crocodile Road, Marloth Park, 6571, Mpumalanga
  • Gaste dink Buster's River Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 400
per nag, vir 11 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 400
per nag, vir 11 mense
Vanaf
R 4 400
per nag, vir 11 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 390 Crocodile Road, Marloth Park, 6571, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6267ee1f31ec052f0aa88b05081e46a6d5c49a68866fdee364e79ceda212937ff9ccd9444c7c6811e6ae6da51a04d3a7b256?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag, vir 11 mense 4 5 1 4 390 Crocodile Road Marloth Park 6571 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.382953068989 31.759005781995

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang