Butterfly House
-
Kapasiteit: 16 persone
12 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23A Askop Road, The Crags, Plettenberg, 6602, Wes-Kaap
- Vanaf R5 500 per nag (plek vir 16)
Beskrywing
Butterfly House is 'n ruim selfsorghuis met'n privaat ingang op 'n gedeelde perseel in The Crags, Plettenbergbaai. Dit word deur inheemse woude en tuine omring en is ideaal vir 'n gesin of vriende.
Hierdie huis bied slaapplek aan 12 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 6 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die derde en vierde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die vyfde slaapkamer het 'n stapelbed. Die sesde slaapkamer het 'n dubbelslaapbank en 'n dubbelslaapbank vir kinders. Twee matrasse is in die leefarea beskikbaar. Twee badkamers het storte en die ander badkamer het 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die sit- en eetarea het sitplek. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na die dek met sitplek en 'n draagbare braai. Daar is 'n groot tuin met 'n oerwoudgimnasium, trampolien en gaste kan vir vars eiers soek. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelslaapbank
1 x Kinderbank vir 2
Leefarea
1 x Kindermatras vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Ligging
- 23A Askop Road, The Crags, Plettenberg, 6602, Wes-Kaap
-
Kapasiteit: 16 persone
12 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23A Askop Road, The Crags, Plettenberg, 6602, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang