Successfully reported
+10

By die Baai

  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Wag Way, Hondeklip Bay, 8222, Noord-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

By die Baai is binne 'n kort entjie se stap van die strand af, sowat 100 m, geleë en bied verblyf met slaapplek vir tot 4 mense.

Die woonstel bestaan uit 'n slaapkamer met 'n privaat badkamer met 'n stort, en daar is 'n stapelbed in die leefarea. Die eenheid het 'n kombuis wat toegerus is. Die leefarea het 'n binnebraai asook 'n TV met Openview. Die eenheid maak oop op 'n dek met see-uitsigte, en braaigeriewe buite is ook beskikbaar. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Verskeie restaurante en besienswaardighede is binne loopafstand van By die Baai geleë. Gaste kan gaan visvang, ontspan en die strand met sy vele gety- en rotspoele verken. Besienswaardighede sluit ook die Dog Stone, die Aristea-skeepswrak van 1945 en Spitfire Rock in wat 'n fantastiese plek bied vir lieflike foto's.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Pat S
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gekuier en gerus. Baie dankie! Baie dankie vir die lekker kuier en gasvryheid. Ons het lekker gekuier!
Aug 2025
Ina E
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Die verblyf was aangenaam en het aan verwagtinge voldoen.
Aug 2025
Ludwig S
Gesin met klein kinders
5.0
Netjies, skoon en perfek. Absoluut die geld werd. Andre het ons van die begin af welkom laat voel en selfs toe ons in die sand vasgeval het, moeite ge...
Sien meer
Apr 2025
Hannelie S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustieke ervaring nie te versmaai. Atmosfeer antiek en gevoel van warmte ervaar.
Sep 2024
Carina D
Saam met lewensmaat
4.8
Oornag. Baie lekker gebly. Skoon en netjies.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 66 Wag Way, Hondeklip Bay, 8222, Noord-Kaap
  • Gaste dink By die Baai het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Wag Way, Hondeklip Bay, 8222, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e3b2957ffaba6b0676bd1fc24f72a184014d3145aec03e74f4fe967ed721978d293d2c1b57f1a6947dc73b2ccab389e201d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 66 Wag Way Hondeklip Bay 8222 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.315507734605 17.276888972877

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang