Successfully reported

By-Die-Koppie Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 137 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Jacqueline H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Beautiful & welcoming stay. We had a fantastic stay. The setting is lovely and very well thought out, with a beautiful garden and trees adding to the charm. Everything was extremely clean, and the kitchen had everything we needed. Our hostess was exceptionally kind and accommodating, which made the stay even more enjoyable. Overall, a wonderful experience — highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene
By-Die-Koppie Guesthouse
Hi Jacqueline, It was such a privilege to meet and host you. Looking forward to welcoming you in Prince Albert as a resident. Warm regards, Dalene

Nico V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ontspannend. Baie gasvry ontvang en rustig gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marchant V
1 nag
5.0
Aug 2025

Regtig tuis gevoel. Baie vriendelik. Was baie lekker, sal terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeremy D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Net 'n voorreg en plesier om by By-die-Koppie te bly. Dit is altyd 'n voorreg om by jou te bly. Weereens 'n onvergeetlike naweek gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene
By-Die-Koppie Guesthouse
Baie dankie, Jeremy. Dit was heerlik om julle hier te hê. 'n Klomp fantastiese mense. Volgend jaar het julle julle volledige kombuis. Liefde, Dalene

Hugo L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Twee heerlike, rustige dae oorgebly en sal definitief By-Die-Koppie aanbeveel. By-Die-Koppie is 'n baie gastehuis met kamers met eie badkamers, met 'n groot gemeenskaplike kombuisie en kuierkamer. Ons het twee heerlike dae daar gebly. Dalene is baie vriendelik. As jy die dag vertrek, vertrek jy as vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilda B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Knus atmosfeer in pragtige goed toegeruste huis. Baie mooi gastehuis, goed toegerus en knus met genoeg komberse en elektriese komberse. Die omgewing is pragtig en die gasvrou baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene
By-Die-Koppie Guesthouse
Baie dankie, Hilda! Dit was 'n voorreg om julle te huisves... Groete, Dalene

Morne K
1 nag
5.0
Apr 2025

Baie mooi plekkie en mooi dorpie. Het die rustigheid geniet. Heerlik gebly. Stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike B
1 nag
5.0
Apr 2025

Very comfortable. Very pleasant, very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanté G
1 nag
5.0
Apr 2025

Karoo hospitality at its best! Dalene was an incredible host, accommodating me with my late arrival and early departure. The stay was comfortable, and Dalene made sure all my needs were met, even providing some extras!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colleen J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Super awesome. Caring host and a stunning, awesome, tranquil, cosy, safe place. Highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene
By-Die-Koppie Guesthouse
Thank you so much, Colleen. Hope to see you again. Love, Dalene

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dalene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 137

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Nieuwe Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01954de7ba3b50f8cb2273cac9b626221e25c1785e4860f00b80ab23d145d2f7ddfca9096b353c94775f4ebbb3f695bb13e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 137 5 1 5 2 Nieuwe Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.232868589155 22.030325142089

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang