Successfully reported
+66

By-Die-Koppie Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Nieuwe Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

By-Die-Koppie Gastehuis bied oornagverblyf in Prins Albert, Wes-Kaap. Ons nooi jou uit om die vrede en rustigheid van hierdie huislike gastehuis, sowat 40 km van die N1 tussen Beaufort-Wes en Laingsburg, te kom ervaar.

By-Die-Koppie maak voorsiening vir gesinne, sakereisigers sowel as naweekverkenners wat op soek is na verblyf aan die voet van die pragtige Swartberge. Ons het twee unieke slaapkamers wat elkeen jou ruimte en tyd bied om van die rotresies te ontsnap. Ons buite-onthaalarea het 'n braai-area, TV met volledige DStv en swembad.

Die gastehuis is aan die rand van die dorp geleë en bied 'n maklike geleentheid om te gaan vir ontspanne wandelings in die veld. Ons is naby die heuwel vanwaar skilderagtige sonsondergange en sonsopkomste waardeer kan word. Boonop is jy naby die Swartbergpas met sy pragtige uitsigte en die pragtige rit wat Meiringspoort is. Ons bied rus en vrede en egte plattelandse gasvryheid.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 137 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Jacqueline H
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful & welcoming stay. We had a fantastic stay. The setting is lovely and very well thought out, with a beautiful garden and trees...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Nico V
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspannend. Baie gasvry ontvang en rustig gekuier.
Sep 2025
Marchant V
5.0
Regtig tuis gevoel. Baie vriendelik. Was baie lekker, sal terug wees.
Aug 2025
Jeremy D
Saam met vriende
5.0
Net 'n voorreg en plesier om by By-die-Koppie te bly. Dit is altyd 'n voorreg om by jou te bly. Weereens 'n onvergeetlike naweek gewees.
Aug 2025
Hugo L
Saam met lewensmaat
5.0
Twee heerlike, rustige dae oorgebly en sal definitief By-Die-Koppie aanbeveel. By-Die-Koppie is 'n baie gastehuis met kamers met eie badkamers, met 'n...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dalene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 137

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 2 Nieuwe Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink By-Die-Koppie Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Nieuwe Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01954de7ba3b50f8cb2273cac9b626221e25c1785e4860f00b80ab23d145d2f7ddfca9096b353c94775f4ebbb3f695bb13e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 137 5 1 5 2 Nieuwe Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.232868589155 22.030325142089

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang