Successfully reported
+37

By Grace

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
    4 volwassenes, 2 kinders, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dwarsweg Farm, George District, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

By Grace is 'n selfsorgkothuis wat op 'n werkende landboukleinhoewe geleë is, sowat 20 km vanaf George in die hartjie van die Tuinroete.

Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n matras vir slegs kinders, asook 'n bababedjie en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n net-kind matras. Die gastebadkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, gasstoof, mikrogolf, wasmasjien, en basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die toonbank bied sitplek vir 4 gaste en die leefarea is ingerig met rusbanke.

Die skuifdeure maak oop na die onderdakstoep wat 'n braai-area en 'n etenstafel het waar gaste die pragtige Outeniquabergreeks kan uitkyk. By Grace is naby die Groot-Brakrivier geleë en Mosselbaai is 30 km weg.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbedjie

1 x Kindermatras vir 1

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Minette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Dwarsweg Farm, George District, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink By Grace het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
    4 volwassenes, 2 kinders, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dwarsweg Farm, George District, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb88c4cba87024a146d70e339f31185879c5652cddd20c96b8c317c4ee24073b0b4b76638cd4cc159aa1aa9076a4b1f49c850?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 7) 4 5 1 5 Dwarsweg Farm George District 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.026859464163 22.276466813999
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang