Successfully reported

Bydistrand

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Desmond O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Very peaceful and relaxing. My stay was enjoyable. It was a fishing trip and we did get some fish.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stalin K
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Dit was baie lekker om daar vakansie te hou. Ons het dit baie geniet. Naby die see. Veilig en gerieflik. Plekkie is groot en alles is daar vir 'n lekker vakansie. Maklik om te kry en nie ver van alles. Sal weer vakansie daar gaan hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mario T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Baie lekker. Ek het baie lekker gekuier met my gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2025

Verblyf 10/10 sal definitief weer gaan. Heerlik gebly, geen probleme met verblyf gehad. Gasheer was baie toegewend met inklok en uitklok tyd, sal definitief weer gaan vir wegbreek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Die afstand strand toe was kort en lekker op te loop. Dit was baie rustig en veilig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Colin R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Suited our purpose for being in Still Bay very well. As a place to put your head down overnight while day-tripping in the surrounding areas, this was very good. Well equipped and comfortable, and included a powerful battery backup system that was a godsend during the loadshedding that was in progress.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Helene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Lekker uitgerus en mooi plekke gesien! Baie lekker, dankie! Lekker naby die strand en stil en rustig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marique P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2025

Vriendelike gasvrou, baie naby die strand, ideaal vir 'n nag of 2. Baie goeie ligging, stapafstand van hoofstrand. Ongelukkig is die eenheid in die parkeerarea, so as mens wil braai is dit tussen ander mense se voertuie met geen uitsig na buite. Die parkeergarage se hoofhek met sy remote is al manier in en uit, so as net die helfde van die gesin strand toe wil gaan, moet die res binne wag met die remote om weer oop te maak, of as die remote saam strand toe is, moet die res binne wag voor hulle ook die perseel kan verlaat. Die woonstel is baie goed toegerus met alles wat jy dalk mag benodig, WiFi werk great. Ideaal vir verblyf vir 'n nag of 2.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Craig K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Rustig en heerlik om te rus. Dus veilig, rustig en 100m van die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2024

Amazing. We highly recommend the Bydistrand accommodation. It's a home away from home. It's literally Bydistrand; it's a 5-minute walk away. The hostess and her son were super friendly. Loved it! We really enjoyed our stay and will definitely return in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Elzette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Main Road, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa6535ae7fd4a0f9ef3f0d127b5184beb8b575b1afd8f79f667c815212b8b790242fe73b80aececcf70e539ce5e9cbeb46c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 7) 18 5 1 5 5 Main Road Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.372254449477 21.427550698434
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang