Successfully reported

C huisie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Orelia L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Heerlik. Heerlike plek met alles wat nodig is. Daar is alles in die huis wat ons kon nodig kry op ons wegbreek en die eienaar was so vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jamine
C huisie
Baie dankie vir jou mooi boodskap en goeie resensie, Orelia. Ons hoop om julle gou weer te ontvang by C-Huisie.

Louise S
1 nag
5.0
Sep 2025

Rolstoel en pet veilig. Ja, baie lekker, net te kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jamine
C huisie
Louise, baie dankie vir jou goeie resensie. Ons waardeer opreg. Ek is gelukkig as my gaste lekker gekuier het.

Diedre A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Fantasties. Ek en my gesin het baie lekker gekuier. Vanaf die ontvangs van die eienaar tot die totsiens. Baie dankie, jy was wonderlik! Jou huis het alles gehad en nog meer wat ons oor die naweek benodig het. Lekker rustige area, en ek is mal oor die lekker grasperk; my kleinseun kon lekker rondhardloop. Ek sal definitief weer jou huisie bespreek. Dankie vir alles! Jy verdien elke sterretjie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jamine
C huisie
Baie dankie Diedre. Ons waardeer jou mooi woorde en goeie resensie. Ons hoop julle gou weer te ontvang.

Angelique F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

True value for money! I cannot recommend this house more! It is fully equipped with everything you will need from towels to coffee and spices. They even provide a crate of wood. There is a dishwasher and even a washing machine. You can literally pack your clothes and you are ready to go. The big enclosed back yard was great for the kids to play safely and it was an added bonus that it was pet friendly. The rooms are spacious and provide everything you need. The indoor and outdoor fire place makes this a great house for winter or summer months. We will definitely be returning!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jamine
C huisie
Angelique, we are humbled by your feedback. Thank you so much.

Tara H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Great. The house was absolutely spotless and was even better than the photos. We just stayed one night as my son was running a race in Kleinmond. Thank you, Jamine, for a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jamine
C huisie
Thank you so much. We do appreciate your rating and we look forward to you visiting again soon.

Elvin P
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Rustig. Super netjies, stil, gasvrou professioneel en vriendelik. Lekker plek met baie klein ekstras. Ek reis gereeld en hierdie is 'n gunsteling in Overberg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jamine
C huisie
Baie baie dankie Elvin. Dit is vir ons 'n voorreg om so mooi resensie te ontvang.

Marvin B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

The host was wonderful and the stay was very pleasant. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jamine
C huisie
Thank you so much. We really do appreciate your feedback.

Pierre B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Vriendelike gashere, ons sal weer kom! Die huis is mooi skoon en netjies met kombuisware kompleet en op hulle plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Ons vennoot het daar gewoon terwyl daar werk gedoen is in Kleinmond. Was heerlik met alles wat nodig was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolanda V
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Batterye herlaai! Rustig! C huisie was van die heerlikste verblyf in die area. Die huis het als wat jy nodig het, dis ruim, naby winkels en vir 'n stappie by die see. Die tuin was perfek vir die honde. Groot en heerlike gras. Beste, vriendelike gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jamine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 2 800
per nag, vir 9 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R 2 800
per nag, vir 9 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
    9 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 90 5de Laan, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1db9bc88ff6fc0aa90dca9d0a87f5a9e75b02ae284485798f625a14b119de4d520fccd3271e49d812c9dde571f013b1f991a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 9 mense 15 5 1 5 90 5de Laan Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.340994424188 19.026413533449
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang