C-Rane Lodge
Beskrywing
Dié kamer het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort en toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien. Die leefarea beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, eetgerei, breekware, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan maaltye by die 2-sitplek-eettafel geniet en ontspan met hul gunstelingprogramme op die muurgemonteerde TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond en ketel in.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Dié kamer het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n borrelbad met 'n oorhoofse stort, wasbak en toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien. Die leefarea beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, eetgerei, breekware, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan maaltye by die 2-sitplek-eettafel geniet en ontspan met hul gunstelingprogramme op die muurgemonteerde TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Spa-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond en ketel in.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Dié kamer het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet, met linne, badhanddoeke en komplimentêre seep. Die leefarea beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan geniet maaltye by die 2-sitplek-eettafel en ontspan met hul gunstelingprogramme op die muurgemonteerde TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Dié kamer het slaapplek vir 4 gaste en is ingerig met 2 dubbelbeddens. Gaste deel die gebruik van 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien. Die kamer beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan op die gemaklike sitplekke ontspan terwyl hulle hul gunstelingprogramme op die muurgemonteerde TV geniet. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 15 President Boshoff Street, Phalaborwa, 1389, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang