C-Side Cottage
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50 Twist Street, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
C-Side Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Pearly Beach. Net 'n kort entjie van die strand af en omring deur pragtige fynbos, is dit 'n ideale opsie vir 'n ontspannende vakansie.
Hierdie kothuis bied slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind en bestaan uit 1 en suite-slaapkamer. Die solderslaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n kindermatras, wat asemrowende see-uitsigte bied. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien vir gaste se gerief. Die oopplan-sitkamer bied gemaklike sitplek, 'n enkelslaapbank en 'n ekstra vloermatras, wat dit geskik maak vir ekstra gaste. Let asseblief daarop dat daar geen aparte tweede slaapkamer is nie; die slaapbank is in die leefarea geleë.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n tweeplaatgasstoof, ketel, eetgerei, breekware, 'n yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank met stoele vir informele etes. 'n Gesellige kaggel voeg warmte en atmosfeer by die ruimte, en gratis WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.
Buite kan gaste 'n privaat patio met 'n ingeboude braai geniet. Parkeerplek van die straat af word voorsien, en met sonkrag en 'n omsetter sal gaste nie deur kragonderbrekings geraak word nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kindermatras vir 1
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelslaapbank
1 x Ekstra enkelmatras
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Annalie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 50 Twist Street, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink C-Side Cottage het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50 Twist Street, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang