Successfully reported
+40

C-View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10B Chapman Road, Sea View, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 050 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

C-View is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in die kusdorpie Sea View en is sowat 27,8 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek uit die stadsgewoel.

Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste twee slaapkamers het elk 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die eerste gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede badkamer het 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, kisvrieskas, yskassie, gasstoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n slim-TV, etenstafel en 'n ingeboude braai. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n houtdek met 'n plonspoel, vuurput en 'n etenstafel, asook 'n tuin en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby winkels en restaurante en is ongeveer 16 km vanaf Sardiniabaai se strand.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jayde W
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxing beach stay. Lovely seaside holiday in Seaview. Spectacular view, we saw dolphins and whales. The home was clean and the host w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Sharon R
Gesin met klein kinders
5.0
Attention to detail in every room. Amazing, clean and relaxing. It was above my expectations. It had everything you would ever need whe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Portia M
Gesin met klein kinders
5.0
We loved every moment of our stay. The location is stunning, the house has sea views from each room. It is fully equipped, neat as a pi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Jamey M
Gesin met tieners
4.8
The kitchen is lovely. Looks exactly like the pictures. Very homely. The rooms were a dream.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Nikolene T
Besigheidsreis
4.6
Rustig plekkie. Dit is 'n baie gerieflike huis, wat diervriendelik is. Baie dankie.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 92

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 10B Chapman Road, Sea View, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink C-View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 050
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 050
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10B Chapman Road, Sea View, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8a5b43c5d882cd768285e22f9ac0bedc9bd627f934c53f7140eababeeb9b7cdbea14cc1b6cee87ceba00f973a0d6c5d3bfc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 10B Chapman Road Sea View 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.013783732442 25.355749249662

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang