Successfully reported

Cabin & Cottage Kaapsehoop

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 130 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Helene C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Die Cottage het alles wat mens nodig het. Ons het baie lekker gebly, dis waarom ons vir die tweede keer die Cottage bespreek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugo M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Kaapsehoop is 'n pragtige dorpie wat beslis die moeite werd is om te besoek. Besonder goed ingerigte huisie wat keurig gemeubileer is. Dankie aan die eienaar wat goeie voorstelle gemaak het van wat om te sien en doen!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana R
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Kon lekker ontspan. Goed ingerigte kothuis. Naby om te loop na plekke. Eienaar gee goeie aanbevelings oor eetplekke en staproetes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

All needs met to ensure a wonderful, relaxing stay. Excellent quality - linen, appliances, crockery and furniture. Attention to detail and clear instructions from the host. Cannot think of a single suggestion to improve our stay. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonette S
1 nag
5.0
Feb 2025

Beautiful, peaceful and safe. Absolutely beautiful place to stay in a peaceful, safe village.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2025

Lekker rustig en noesig! Baie lekker gebly met genoeg toestelle om lekker warm te slaap in die koue aande!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rosalyn J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2025

Lovely cosy cabin. We had a great stay at the cabin, it was clean, well set up and in a great quiet location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natacha B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2025

Peaceful, beautiful. Lovely, well-appointed cottage to explore Kaapschehoop from. Host very communicative.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kobus V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2025

Gaan kuier by hier as jy wil ontspan en die natuur ervaar. Verblyf was puik, die stilte is wonderlik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Etienne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 130

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 105
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 105
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 105
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 56 Vogel Street, Kaapsehoop, 1211, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA439cd3b7fec7c17fa83acdb8fd1bd12f557fedaabd1b82478036169eca39f43f64f6216c3a91586df2491f9d547355145364?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 105 per nag, vir 2 mense 130 5 1 5 56 Vogel Street Kaapsehoop 1211 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -25.589584767007 30.767891854048

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang