Successfully reported
+19

Cadle House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 153 Utrecht Street, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cadle House bied gaste-eenhede en is in Vryheid geleë. Die gastehuis is ideaal geleë naby verskeie geriewe in die middedorp.

Verblyf by Cadle House bestaan uit 2 individueel versierde eenhede. Die eenhede is ingerig met óf 2 enkelbeddens óf 'n koningingrootte-bed, en elke eenheid het 'n en suite-stort. Elke eenheid beskik oor 'n kombuisie met hitte- en eettoebehore soos 'n yskassie en 'n mikrogolfoond. Verder bevat elke eenheid gratis WiFi, 'n platskerm-TV met sekere satellietkanale en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die gastehuis beskik ook oor 'n swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek vir voertuie. Cadle House is naby restaurante, winkels, supermarkte en ander geriewe in die dorp.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Emile C
5.0
Sommer naby alles in Vryheid! Baie gemaklike verblyf in Vryheid. Naby alles!
Aug 2025
James Barrie V
Besigheidsreis
5.0
Comfortable. Clean and friendly. Great host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Desere R
Besigheidsreis
5.0
Heerlik en netjies. Skoon en netjies! Ek sal elke keer daar slaap as ek in die area is.
Jun 2024
Marie B
Saam met lewensmaat
5.0
Ouwêreld sjarme. Ons is baie vriendelik ontvang. Kon oorstap na klein sentrum met verskeie wegneemetes. Die onderdak patio laat ruimte vir bene rek na...
Sien meer
Jun 2024
Gys B
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het lekker en rustig gelaap. Alles was skoon en gerieflik. Ons was vriendelik ontvang deur die gasheer en het lekker gebly by Cadle House. Skoon e...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 153 Utrecht Street, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Cadle House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 153 Utrecht Street, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqDnLTOQeLL5TBHJIznthAtGqlylbeNXgzSYcoiNLHS6BFxEMdl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 153 Utrecht Street Vryheid 3100 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.767530161239 30.788956538692
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang