Caesar's Self-catering
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 North Avenue, Westridge, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Caesar's Self-catering is 'n knus en huislike selfsorg-ateljee in die pragtige dorp Somerset-Wes. Dit is 'n ideale basis vanwaar jy die vele besienswaardighede van Kaapstad kan verken, en is naby winkelsentrums, die strand en die wynlande. Die lughawe is slegs 31.1 km weg.
Die ateljee met lugversorging het 'n oopplan-uitleg en is ruim. Die ateljee kan gemaklik 'n paartjie, 'n gesin van 2 volwassenes en 1 kind, dames wat 'n naweek weg is, of sakereisigers akkommodeer. Die slaapkamerarea bevat 'n dubbelbed. Daar is 'n slaapbank wat in 'n dubbelbed omskep kan word. Die badkamer bevat 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n induksiestoof, lugbraaier, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware. Gaste word gratis WiFi aangebied. 'n Slim-TV is beskikbaar vir gaste se gebruik.
Daar is 'n pragtige balkon waar jy soggens of saans kan ontspan. Veilige afstandbeheerde parkering word binne die eiendom voorsien.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Denise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 23 North Avenue, Westridge, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Caesar's Self-catering het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 North Avenue, Westridge, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang