Successfully reported
+115

Cairos Guest House

  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 Annie Road, Riverview AH, Emalahleni, 1042, Mpumalanga
  • Vanaf R690 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cairos Guest House is op 'n kleinhoewe in Riverview AH, Emalahleni, Witbank geleë en bied gaste 'n verskeidenheid eenhede.

Gaste kan groot en suite-kamers, enkelkamers en 3 woonstelle bespreek. Die kamers en eenhede is ingerig met dubbelbeddens, driekwartbeddens of enkelbeddens, en elkeen het 'n en suite-badkamer. Die hoofgastehuiskamers is ingerig met DStv en word daagliks skoongemaak. Die selfsorghuiseenhede het ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, 'n oondstoof, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Brunch-pakkies, aandete, braaigeriewe, wasgoedgeriewe, asook parkeerplek is beskikbaar. 'n Klein saal, is beskikbaar vir konferensies en klein funksies. Die gastehuis het ook ekstra water en elektrisiteit vir gerief.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Ansie V
Besigheidsreis
5.0
Lekker plek. Ons mense het lekker gebly en dankie vir julle gasvryheid. Sal weer daar oornag.
Okt 2025
Annelien P
Gesin met tieners
5.0
Ons het lekker gebly, al was dit net vir een aand! Personeel is baie vriendelik! Ons het heerlik gebly!
Sep 2025
Rene L
5.0
Super lekker. Ongelooflik lekker, baie baie gasvry, netjiese en skoon kamer, hulpvaardig. Net oor die algemeen 'n baie baie lekker ervaring.
Apr 2025
Francois D
4.8
Puik waarde vir geld. Ons het die heel goedkoopste kamer gekies, aangesien ons rerig net slaapplek gesoek het, en het dus nie veel verwag nie. Ons wor...
Sien meer
Feb 2024
Stephan V
Saam met lewensmaat
4.6
Dit was heerlik, gemaklik en ontspanne. Ons het baie lekker gebly.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Buks Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 45 Annie Road, Riverview AH, Emalahleni, 1042, Mpumalanga
  • Gaste dink Cairos Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 690
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 690
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 Annie Road, Riverview AH, Emalahleni, 1042, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21a0c41f2f2b84151af283d44e023ac28a1775886088f9e8c9e5f5b2a88d06ef9dfc4a42abf87a3a8f4507751c1b035bce93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 45 Annie Road Riverview AH 1042 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.84837 29.255534

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang