Calabash Safari Lodge
Beskrywing
Hierdie lieflike grasdakkamers bied elk slaapplek aan 2 gaste en het strooibaalmure, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gaste moet hul eie handdoeke saambring. Die kamers is met plafonwaaiers toegerus en lei na stoepe met leunstoele en uitsigte oor die bos. WiFi word voorsien. Gaste is welkom om 'n gemeenskaplike kombuisie teen 'n ekstra koste te bespreek. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel en 'n sitarea. Die hoofgebou lei na 'n dek met 'n swembad en boma-braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Rook is verbode in die kamers en let asb. op dat daar nie TV's in die kamers is nie.
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Let asb. op dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1765 Swallow Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang