Calais Guest House
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Calais Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Vanaf R3 450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Calais Gastehuis is geleë in Franschhoek, 'n dorp in die Wes-Kaap met eeue-oue wingerde en Kaaps-Hollandse argitektuur. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n ontspannende wegbreek soek.
Die gastehuis bestaan uit 3 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Elke kamer is individueel gestileer en versier.
Gaste kan kies om die Mont Rochelle Natuurreservaat te besoek, 'n vol- of halfdagtoer op die Hop-On Hop-Off Wyntramtoer te doen, of die dag by De Hollandsche Molen deur te bring.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Ané & Carlos Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 12 Calais Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Calais Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang