Successfully reported
+56

Calais Wynplaas

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterval Road, Calais Wine Estate, Dal Josafat, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Calais Wine Estate bied selfsorg-akkommodasie in die hartjie van die Kaapse Wynlande en is net 45 minute se ry van Kaapstad af en 10 minute van die Paarl af. Die toevlugsoord is in ongerepte vallei wat omring is deur die asemrowende Drakensteinberge en bied 'n uitstekende buitelug-ervaring vir gesinne en paartjies.

Die leefstyl in die wingerde op 'n werkende wyn- en olyfplaas is die ideale, romantiese bestemming vir 'n ontspanne wegbreek. Daar is 4 selfsorgkothuise en 'n groter selfsorgkothuis vir 'n gesin op die Kleinvallei-plaas. Elke kothuis het beddegoed en handdoeke, kombuisgeriewe met al die basiese benodigdhede, oopplan-leefareas met 'n TV, gratis WiFi en braaigeriewe. Elke eenheid is lekker privaat geleë en spog met die mooiste uitsigte en die ongerepte vallei.

Stap deur die wingerde soos die son ondergaan of draf al langs die bergstroompies af in die vars oggendlug. Vir ons avontuurlustige gaste is daar aktiwiteite soos visvang, kanovaart, bergfietsry en staproetes. Braai of hou piekniek om die dag reg af te sluit terwyl jy aan van die landgoed se bekroonde Calais- en Kleinvallei-wyne smul.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Vervoerdienste

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.8
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Anastasia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Waterval Road, Calais Wine Estate, Dal Josafat, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Calais Wynplaas het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterval Road, Calais Wine Estate, Dal Josafat, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdab0e4d09b5c7ad6b8e6840495644447c84ff98d146c262dec230debf1e9dca64af42256aeaaad7ad845b3b9fa9f1c448d2d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 46 5 1 4 Waterval Road Calais Wine Estate 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -33.703186099727 19.029494399311
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang