Calamari 12
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ray Road, Unit 12 Calamari, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Calamari 12 is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel wat in 'n veilige kompleks in Ramsgate-Noord geleë is. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspannende en gerieflike tuisbasis terwyl hulle op hul vakansie na hierdie kusdorpie is.
Dié dakwoonstel bied slaapplek aan tot 8 gaste in 4 slaapkamers en 3 badkamers. Drie van die slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die eerste slaapkamer het toegang tot 'n en suite-badkamer wat toegerus is met 'n bad, wasbak en toilet. Daar is twee gedeelde badkamers, een met 'n bad, terwyl die ander 'n stort het. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV met DStv.
Gaste kan 'n onderdakbalkon met 'n etenstafel, 'n braai en ongerepte uitsigte oor die strand geniet. Direkte toegang tot die strand en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Mandy Geverifieer
Eiendomme 69
Resensies 380
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Ray Road, Unit 12 Calamari, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ray Road, Unit 12 Calamari, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang