Successfully reported

Calamari 9

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Curtis G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Presies wat ons as gesin nodig gehad het vir 'n vinnige wegbreuk teen die strand. Was baie lekker en rustig en presies wat ons nodig gehad het om af te skakel teen die strand en tyd saam as gesin te spandeer. Verblyf was toegerus met alles wat ons nodig gehad het en die prys is waarde vir geld. Was lekker, ons kom beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Steeds een van ons gunsteling bestemmings en verblyf. Hierdie was die derde keer dat ons by Calamari tuis gegaan het. Dit is gerieflik, veilig en baie goed geleë tussen Margate en Ramsgate se hoofstrande. Met ons besoek buite seisoen, was die nie-swemstrande ook baie stil en jy kon jou verbeel dit is jou eie privaat stukkie strandfront.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juliet J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Great for family and friends to enjoy the holidays. Very good location, beautiful view and just to relax.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mei 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Alta Schlebusch S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Vyfster gehalte met die see op jou voorstoep. Stap net oor die grasperk strand toe. Fantastiese verblyf! Sal weer kom kuier. Baie lekker verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emily B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2024

Beach front pet-friendly accommodation. We were a family of 3 (with 2 puppies) and stayed for a week. The location is fantastic, and there is a long stretch of pristine beach right in front of the unit. The unit is well-equipped and had everything we needed during our stay. Communicating with the letting agent was effortless, and we received clear instructions before and during our stay. The complex is gated, but the front row of units is open to the beach; the unit has burglar bars, security gates, and an alarm system. There is a single lock-up garage, but large vehicles/double cab bakkies don't fit inside. We really enjoyed our stay and will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Zantel B
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Perfekte strand verblyf. Blyplek is netjies, loop afstand van die strand af. en haar span was baie knap en gewillig om te help met alle versoeke. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Baie netjies en gemaklik. Ons is baie lief vir hierdie eenhede, dit is naby aan swemstrande en die see-uitsig is uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin V
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Asemrowend, skoon en pragtig. Ons sal beslis terugkeer, mooiste woonstel met als wat jy nodig het! Uitsig is perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kiola T
Kort verblyf
4.6
Sep 2023

Very pleasant, amazing views, great house. We had a few minor issues with the security system, which was sorted out. Otherwise, the location is incredible, the house is furnished very well and so comfortable. Everything is stocked up, especially the kitchen. Knives, graters, and pots and pans are all in perfect condition, no damage from the humidity. Best part of the place is how close the beach is, and the views are great. We took our two dogs with and they loved it, just know you will have to keep them on a leash if they aren't trained or don't roam freely as there is no enclosed garden, and the beach is a few meters away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 69

Resensies 380

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ray Road, Calamari Unit 9, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44d3fca1835eb6f5a067dc7012ef31e0723a8872b64bc3551ceafab07e5cde8319d9bce1ffb6d1a246a7bf99dcf14c0e81b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 64 5 1 5 Ray Road Calamari Unit 9 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.874566416747 30.362365990877

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang