Caledon Country House
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bethel Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Caledon Country House is 5 km vanaf Clarens op The Bethel Farm Estate geleë. Die huis kyk uit oor die Klein Caledonrivier en pragtige berge van Clarens en Golden Gate. Hierdie verblyf is perfek vir gesinswegbreek of die avontuurlustige siele.
Die selfsorghuis het drie slaapkamers, elk met hul eie en suite-badkamer, die kombuis het al die moderne geriewe soos 'n yskas en vrieskas, 'n mikrogolfoond, broodrooster, stoof en oond, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe. die patio wat oor die berge uitkyk het meubels en braaigeriewe.
Alle kamers het uitsigte oor die berge en vallei en die huis word daagliks skoongemaak. Vlieghengel op die Asrivier is beskikbaar teen 'n spesiale tarief vir gaste.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Talitha Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 64
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Bethel Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Caledon Country House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bethel Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang